Vir gebruik in die Sondagskoolklas - geneem vd lesreeks 'My eerste Bybelwoorde'.
Sondagskool Flitskaarte & Prente
'n Versameling van Sondagskool flitskaarte en prente, maklik om af te laai of kopieƫ te maak vir gebruik in die Sondagskoolklas.
Search This Blog
Wednesday, September 30, 2026
Sondagskool Takies: My eerste Bybelwoorde
Sondagskool takies: 'Wat is ek?'
Vaslegging Speletjie: Noag se ark
Hierdie speletjie is deel van die boekie 'MY EERSTE BYBELWOORDE' (bedoel vir gebruik in die sondagskool).
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
HIERDIE IS SLEGS 'N VB - GEBRUIK GERUS U EIE PRENTE OM IETS SOORTGELYK OP TE STEL.
Om dit in beter formaat af te laai, gaan na: https://drive.google.com/drive/folders/12VJje-jQ8_n8-S2ynWwN2zlLfUeK0D25?usp=drive_link.

Vaslegging Speletjie: Toring van Babel

vaslegging Speletjie: Sodom en Gomorra

Sodom en Gomorra
Vir gebruik in die Sondagskoolklas - rol af vir die volgende:
- Vaslegging speletjie
- Inkleurprent
https://sondagskooltuis.blogspot.com/
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------INKLEURPRENT + VASLEGGING SPELETJIE:
Onderstaande prent en speletjie is deel van die boekie 'MY EERSTE BYBELWOORDE' (bedoel vir gebruik in die sondagskool). Vir vaslegging kan die volgende speletjie gebruik word (hierdie is slegs 'n voorbeeld - gebruik gerus u eie prente om iets soortgelyks op te stel)
Om dit in beter formaat af te laai, gaan na: https://drive.google.com/drive/folders/12VJje-jQ8_n8-S2ynWwN2zlLfUeK0D25?usp=sharing.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------Om die inkleurprent in 'n beter formaat af te laai, gaan na: https://drive.google.com/drive/folders/1JgmtN9pQMpsNZOkLkEYJc4aDVZfmJUUO?usp=drive_link.
Tuesday, September 29, 2026
Inkleurprent: Volk in die woestyn
Hierdie prent is deel van die boekie 'MY EERSTE BYBELWOORDE' (bedoel vir gebruik in die sondagskool).
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Om die prent in 'n beter formaat af te laai, gaan na: https://drive.google.com/drive/folders/1JgmtN9pQMpsNZOkLkEYJc4aDVZfmJUUO?usp=drive_link.