Vir gebruik in die Sondagskoolklas - rol af vir die volgende:
- Vaslegging speletjie
- Inkleurprent
https://sondagskooltuis.blogspot.com/
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------INKLEURPRENT + VASLEGGING SPELETJIE:
Onderstaande prent en speletjie is deel van die boekie 'MY EERSTE BYBELWOORDE' (bedoel vir gebruik in die sondagskool). Vir vaslegging kan die volgende speletjie gebruik word (hierdie is slegs 'n voorbeeld - gebruik gerus u eie prente om iets soortgelyks op te stel)
Om dit in beter formaat af te laai, gaan na: https://drive.google.com/drive/folders/12VJje-jQ8_n8-S2ynWwN2zlLfUeK0D25?usp=sharing.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------Om die inkleurprent in 'n beter formaat af te laai, gaan na: https://drive.google.com/drive/folders/1JgmtN9pQMpsNZOkLkEYJc4aDVZfmJUUO?usp=drive_link.
No comments:
Post a Comment