Search This Blog

Monday, July 3, 2017

Babel

Vir gebruik in die Sondagskoolklas - rol af vir die volgende:

- Inkleurprent

- Vaslegging speletjie

- Flitskaarte

https://sondagskooltuis.blogspot.com/

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------INKLEURPRENT + VASLEGGING SPELETJIE:


Hierdie prent is deel van die boekie 'MY EERSTE BYBELWOORDE' (bedoel vir gebruik in die sondagskool).-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------Om die inkleurprent in 'n beter formaat af te laai, gaan na: https://drive.google.com/drive/folders/1JgmtN9pQMpsNZOkLkEYJc4aDVZfmJUUO?usp=drive_link.

Om die vaslegging speletjie in beter formaat af te laai, gaan na: https://drive.google.com/drive/folders/12VJje-jQ8_n8-S2ynWwN2zlLfUeK0D25?usp=drive_link.




-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
FLITSKAARTE oor BABEL:

Ons lees eerste van Babel in Gen. 10, waar God die mense se taal verwar het..., 'n stad wat 'n paar maal opgerig of weer opgerig sal word oor die eeue. Die stelsel van afgodsaanbidding wat in Babel begin het, was die oorsprong van alle afgodstelsels (alhoewel Babel (later Babilon) 'n stad beskryf, verwys dit ook na 'n afgods- of afvallige sisteem). Die woord Babel kom in sowat 254 verse voor in die Bybel, en die woord Babilon in sowat 8 verse. Die laaste Babilon ('n groot stad wat in die laaste dae heerskappy gaan voer oor die konings vd aarde) wat opgerig sal word voor Jesus terugkom, sal deur vuur verbrand word. 


_________________________________________________________________________________


--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------


-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Vir studie oor Babel (of poste waarin daarvan melding gemaak word), gaan na:

Vir poste waarin Babel o.a. van melding gemaak word:



No comments:

Post a Comment