Search This Blog

Thursday, June 3, 2021

Irak

 

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Vir 'n interessante video (argeoloog) waarin die persoon reis van UR (soos Abraham gedoen het)... https://www.youtube.com/watch?v=f7-RQZavU3U.

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

(l.w. die ligging vd tuin van Eden op hierdie flitskaart is slegs min of meer - moontlikhede vir die tuin van Eden sluit in Turkye en Irak na die Persiese golf...) 
(die presiese ligging van Eden word nie in die Bybel gegee nie, maar wel van "die tuin van Eden". Die gebied van Eden (tuin van God) was groter as die tuin van Eden, en kon beslis die dele van Israel inkluis soos baie beweer.  Siende twee vd riviere nie meer sigbaar is nie is dit moeilik om presies te bepaal waar die tuin van Eden was).

Vir 'n studie oor Eden / tuin van Eden, gaan na:

http://warechristene.blogspot.com/2018/02/eden-tuin-van-eden.html.

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------





No comments:

Post a Comment